Micheal-nel-prosthesis

Sportredaksie

Hermanus. – Krukke, ’n kunsbeen en yslike druk.

Dit klink allermins soos ’n resep vir goeie stelskopwerk, maar die 13-jarige Tiaan Boshoff het gister voor sy Storm­ers-helde koelkop gebly en die bal twee keer ná mekaar deur die Laerskool Hermanus se rugbypale gejaag.

Hy is elke keer luidkeels toegejuig deur die Stormers-oefengroep,